Welcome

"Hartsgoed is gebore tussen my grootword in die platteland en my liefde vir besonderse handgemaakte dekor en mooimaak. Wat aanvanklik soos ‘n eendag droom gelyk het, het uitgebrei tot ‘n suksesvolle onderneming.” - So sê eienaar, Alet van Zyl

Hartsgoed spog met 'n splinternuwe winkel in Buffeljagsrivier (10km buite Swellendam op N2 in Riversdal rigting) by die gewilde BP Petrolstasie. Daar is heerlike uitspanplek onder koelte bome en dit is die ideale pitstop met kinders.​ Klimrame, skopfietse en die mak diere is 'n groot trekpleister terwyl die grootmense tyd kry om in Hartsgoed te kom asem skep en hul siel te koester met van ons mooiste produkte.

In Upington het Hartsgoed en The Mark of B hul liefde vir lap en mooigoed saamgegooi met die opening van Platteland in die heerlike koel Kalahari Mall. Die winkel is 'n goeie mengsel van boetiek en dekor en die twee komplimenteer mekaar prentjie mooi.

Products at Hartsgoed Dekor en Geskenke | Swellendam | Buffeljagsrivier | Platteland | Kalahari Mall | Upington | Alet van Zyl | The Mark of B

Facebook Hartsgoed | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke   Online Shop | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke  Email Hartsgoed | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke   Pinterest Hartsgoed | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke
Copyright © 2016 Hartsgoed. Designed and Hosted by: Upington-Online