About us

"Hartsgoed is gebore tussen my grootword in die platteland en my liefde vir besonderse handgemaakte dekor en mooimaak. Wat aanvanklik soos ‘n eendag droom gelyk het, het uitgebrei tot ‘n suksesvolle onderneming.”

So se eienaar, Alet van Zyl oor haar winkels in Buffeljagsrivier en Upington asook haar haar Hartsgoed reeks wat in die hart van die karoo vervaardig word. Haar pragtige reeks bestaan hoofsaaklik uit kussings, gedruk met verse uit haar eie pen, kinderbeddegoed en bypassende dekor, voorskote, tafellinne en al wat ‘n mooi lapding is. Hartsgoed produkte word gemaak van 100% katoen en linne van uitstaande gehalte.

Alet glo aan eenvoud, getrouheid aan ‘n Godgegewe talent en soeke na die mooi in mense en die natuur. Dit dien dan ook as inspirasie vir haar prentjie mooi reeks en winkels."

Lees meer oor eienaar Alet van Zyl; op Landbou.com

Facebook Hartsgoed | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke   Online Shop | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke  Email Hartsgoed | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke   Pinterest Hartsgoed | Hartsgoed | Dekor en Geskenke | Platteland | Swellendam | Upington | Kinderbeddegoed | dekor | geskenke
Copyright © 2016 Hartsgoed. Designed and Hosted by: Upington-Online