by Alet van Zyl | Jan 19, 2022 | Alet blog
Dit is die mooiste oggend op ons karoo werf. Die veld is lower groen en elke keer wat ons veld toe of dorp toe ry verbeel ek my ek ry in die Boland op sy mooiste… Dis regtig iets om te beleef en ons asem elke oomblik vol dankbaarheid in! Ek kan sien hoe die las...
by Alet van Zyl | Aug 2, 2021 | Alet blog
Ek was lanklaas in my lewe so half oorweldig… maar nie n kla oorweldig nie.. n opgewonde mooiste berg van nuwe Hartsgoed waaroor ek effe onfiks klim en my verwonder aan die mooiste mooi nuwe lewe om my voete.. en die uitsig oor die horison gaan so mooi...
by Alet van Zyl | Jun 7, 2019 | Alet blog
Ons is oppad Nampo toe. As ek sê my boerman vat my met n Toyota bakkie en n beeswa, bedoel ek dit letterlik. En hy laai al my kassies en skottels en lappe so mooi. Alles kom in voersakke sodat niks seer kry nie. Hy laai tot na middernag my goed. Voorin sit my ma langs...
by Alet van Zyl | Nov 7, 2018 | Alet blog
Dis ‘n stil winderige Sondag in die karoo en uiteindelik kry ek kans om bietjie voor my rekenaar te kom sit en net ‘n slag my gedagtes bietjie los te laat. In my kop dwarrel te veel gedagtes, te veel bestellings, dalk te veel idees vir die kort tydjie wat...
by Alet van Zyl | Nov 7, 2018 | Alet blog
We use only the finest quality of natural textiles for all Hartsgoed ranges. Therefor all our our products and garments are handmade using only 100% cotton and linen. To ensure that your Hartsgoed products and garments always look and feel as good as new, please...