Drawstring Bag – Mamma

R 179.00

“Mamma
Dankie vir ‘n huis vol mooi, onthou en liefde. Dankie vir sagte woorde en ‘n tuin vol blomme. Dankie vir die voorbeeld van gee, die minste wees en geloof in God. Dankie vir huiskos, oggend tee en dae vol lag. Alet van Zyl”

Drawstring Bag
Please select your choice of cover fabric below

Clear
Product price
Additional options total:
Order total:
SKU: DS-M Category: