Small Print – Mamma

R30.00

Size: 12 x 11 cm
100% Cotton

“Mamma, dankie vir ‘n huis vol mooi onthou en liefde.  Dankie vir sagte woorde en ‘n tuin vol blomme.  Dankie vir die voorbeeld van gee, die minste wees en geloof in God.  Dankie vir huiskos, oggend tee en dae vol lag.”  Alet van Zyl

Ek is geseënd met ‘n wonderlike ma.  Sê dit vir haar, bederf haar en seën haar.

Product price
Additional options total:
Order total:
SKU: SP - MAM Category:

Description

Our beautiful small prints are screen printed on 100% cotton and are a must have for all who love to be creative. Double-sided appliqué paper can be used to iron the print onto any fabric for the creation of your own unique handmade gift.

Reviews

There are no reviews yet.

Add a review