“Mag grootword met jou saggies werk en jou ogies altyd blink. Mag jou lag nooit opraak nie en jou voete altyd die pad huistoe vind. Mag jy rykdom vind in die glimlag van ‘n vreemdeling, vriende en familie en ‘n prentjie mooi sonsondergang. Wees altyd nederig, glo vas in die Waarheid, wees goed vir ander en lewe voluit!” Alet van Zyl
Reviews
There are no reviews yet.