Wooden block l Klippie op jou kop
R 99.00
Size 20 x 20cm
“
Kan ek ‘n klippie op jou kop sit, jou nog so ‘n bietjie langer by my hou. Hoe lank gaan jou lyfie op my skoot nog pas en jy opkrul teen my hart as ek my arms om jou vou. Ek wil sò graag sien hoe jy die wêreld gaan verras, maar knoop jou graag nog so ‘n bietjie langer aan my rokspante vas.” Alet van Zyl
Out of stock
Create a beautiful display on a shelf or against the wall with our unique engraved wooden blocks.
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.