Wooden block l Mag ons die mooi

R160.00

Size 20 x 20cm

“Mag ons die mooi in klein goedjies vind.  ‘n Veldblom, ‘n glimlag, die lag van ‘n kind.  Die speel van trop lammers voor die dag ons kom groet, die sagtheid in jou oë met ons eerste ontmoet.  Die fynbos teen die plat berg as die Kaap vir ons wink, die dans van die lang gras op die lied van die wind, die blink van die sterre, die maan oor die see, die belofte van ‘n toekoms wat God aan ons gee.”  Alet van Zyl

Product price
Additional options total:
Order total:
SKU: WB - MODM Category:

Description

Create a beautiful display on a shelf or against the wall with our unique engraved wooden blocks.

Reviews

There are no reviews yet.

Add a review