Subscribe to our emails
Be the first to know about new collections and special offers.
In ’n wêreld propvol vals leiers kan dit baie moeilik wees om te weet wie ons moet volg.
In Klein Beertjie volg die Leier ontdek Klein Beertjie dat sy vriend Eddie nie altyd ’n wyse leier is nie. Wanneer Klein Beertjie die storie hoor van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11), leer hy dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en dat Jesus die heel beste leier is!
Klein Beertjie volg die Leier leer 3- tot 6-jariges om hul oë op die enigste Leier te hou wat hulle nooit sal teleurstel nie – Jesus.
Reliable shipping
Flexible returns